-
-

  |
| -
- RESTAURANT
- In die skadu van 'n eeue oue bloekom kan u egte Bolandse gasvryheid ervaar! Kom geniet ons verfrissende somerspyskaart en maak u keuse uit 'n verskeidenheid van kraakvars slaaie asook ligte etes.
- Op koue wintersdae nooi ons u om binnenshuis te kuier in die knus atmosfeer van die eertydse US opname-ateljee, waar ons u op tradisionele sop, bredies en watertand gebak trakteer.
-
- KATJIEPIERING
- Tye 09:00 tot 17:00
- Tel (021) 808 3025
- Faks (021) 887 9803
-
|    | |